Caricamento
RR
author
Rykie Roux
Rykie Roux is die skrywersnaam van ’n ewige romantikus wat in Pretoria grootgeword het, maar wat tans saam met haar gesin in Amerika woon, en haar doodverlang huis toe. Vandat sy k...visualizza altroRykie Roux is die skrywersnaam van ’n ewige romantikus wat in Pretoria grootgeword het, maar wat tans saam met haar gesin in Amerika woon, en haar doodverlang huis toe. Vandat sy kan onthou, het sy geskryf – romans, kortverhale en ook artikels. Mediese liefdesverhale en hospitaalintriges is veral vir haar heerlik om te skryf.visualizza meno
Rykie Roux non ha ancora titoli disponibili.