Astrid Castle is ’n vryskutillustreerder wat in Vishoek, naby Kaapstad, woon. Sy het al verskeie boeke vir die opvoedkundige mark geïllustreer. In 2012 het sy ‘n ATKV Kinderboektoe...visualizza altroAstrid Castle is ’n vryskutillustreerder wat in Vishoek, naby Kaapstad, woon. Sy het al verskeie boeke vir die opvoedkundige mark geïllustreer. In 2012 het sy ‘n ATKV Kinderboektoekenning gewen vir haar illustrasies in Spookskip (Tafelberg, 2011).visualizza meno