Adeline Radloff het in haar jeugjare deur meer as 25 lande gereis. Sy het 'n regsgraad en 'n MA in Engelse letterkunde verwerf. Sy is bekroon met twee Sanlam-pryse vir Jeuglektuur ...visualizza altroAdeline Radloff het in haar jeugjare deur meer as 25 lande gereis. Sy het 'n regsgraad en 'n MA in Engelse letterkunde verwerf. Sy is bekroon met twee Sanlam-pryse vir Jeuglektuur vir haar jeugboeke Sidekick en Chain Reaction. In 2012 verskyn Een Stad, Drie Rooikoppe, Sewe Dae, wat sy saam met haar suster Lili geskryf het. Sy woon in Kaapstad.visualizza meno