Prof. Willie Esterhuyse is 'n toonaangewende spreker, akademikus en gewese raadgewer vir Thabo Mbeki. Hy woon op Stellenbosch, maar reis wyd en tree gereeld internasionaal op.
Uit...visualizza altroProf. Willie Esterhuyse is 'n toonaangewende spreker, akademikus en gewese raadgewer vir Thabo Mbeki. Hy woon op Stellenbosch, maar reis wyd en tree gereeld internasionaal op.
Uit sy pen kom die topverkopers Afskeid aan Apartheid en God en die Gode van Egipte, en as medeskrywer, ook Anton Rupert - 'n lewensverhaal.visualizza meno