Adrio König is ’n baie bekende teoloog, veral ook in die openbare oog weens uitgesprokendheid en die aktuele onderwerpe waaroor hy skryf. Hy was sedert 1975 ’n professor in sistema...visualizza altroAdrio König is ’n baie bekende teoloog, veral ook in die openbare oog weens uitgesprokendheid en die aktuele onderwerpe waaroor hy skryf. Hy was sedert 1975 ’n professor in sistematiese teologie aan Unisa en begelei steeds nagraadse studente daar. Adrio tree gereeld op as prediker, spreker, gesprekleier en debatteerder in die media. Hy het al vele akademiese en populêre artikels geskryf. Hy is bekend vir die boeke God, waarom lyk die wêreld so?, Die helfte is my nooit oor Jesus vertel nie, Die evangelie is op die spel en Wat is reg? Weet iemand dalk? Hy woon saam met sy vrou in Lyttleton, Pretoria.visualizza meno