Errol Tobias is 'n baanbreker in Suid-Afrikaanse rugby. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy van die oorwinnings wat hy behaal het en die struikelblokke wat hy m...visualizza altroErrol Tobias is 'n baanbreker in Suid-Afrikaanse rugby. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy van die oorwinnings wat hy behaal het en die struikelblokke wat hy moes oorkom as die eerste swart Springbok-rugbyspeler. Sy kennis en liefde vir rugby het al aan hom kommentatorposisies by RSG en Supersport besorg. Vandag het Errol, 'n toegewyde gesinsman, verskeie besigheidsbelange en dien hy sy gemeente trots as lekeprediker.visualizza meno