Rykie van Reenen is veral bekend as joernalis, een van die knapstes nog in Afrikaans. Sy was onder meer 'n uitmuntende rubriekskrywer, assistent-redakteur van Rapport, die ontvange...visualizza altroRykie van Reenen is veral bekend as joernalis, een van die knapstes nog in Afrikaans. Sy was onder meer 'n uitmuntende rubriekskrywer, assistent-redakteur van Rapport, die ontvanger van die Markus Viljoen-medalje vir Afrikaanse joernalistiek en 'n eredoktorsgraad van die Universiteit van Stellenbosch.visualizza meno