Charmé Kriel is 'n voltydse Afrikaanse onderwyseres by die Hoërskool Vishoek. Sy het in die Strand grootgeword en haar BA graad in Geesteswetenskap asook haar Nagraadse Diploma in ...visualizza altroCharmé Kriel is 'n voltydse Afrikaanse onderwyseres by die Hoërskool Vishoek. Sy het in die Strand grootgeword en haar BA graad in Geesteswetenskap asook haar Nagraadse Diploma in Onderwys aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Sy is getroud en bly saam met haar man en twee kinders in Simonstad.visualizza meno