Carel van Rooyen is gebore en het grootgeword in Kakamas. Hy behaal ’n Honneursgraad in Afrikaans en Nederslands aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy werk tans in die onderrig...visualizza altroCarel van Rooyen is gebore en het grootgeword in Kakamas. Hy behaal ’n Honneursgraad in Afrikaans en Nederslands aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy werk tans in die onderrigindustrie as DTP-spesialis by Optimum Learning Technologies. Carel is 28 jaar oud en woon in Durbanville.visualizza meno