Elias Nel is op Verneukpan gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy behaal ’n B.A.-graad en sluit by die ATKV se projekkantoor in Kaapstad aan waar een van sy gewildste projekte di...visualizza altroElias Nel is op Verneukpan gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy behaal ’n B.A.-graad en sluit by die ATKV se projekkantoor in Kaapstad aan waar een van sy gewildste projekte die jaarlikse rieldanskompetisie was. Hy is veral bekend vir sy vertellings van oom Goltros. Hy is getroud met Julia en die egpaar het drie seuns. visualizza meno