Dianne Du Toit Albertze is gebore op 5 Oktober 1995 en woon op Springbok in die Namakwaland. Sy studeer drama aan die US en behaal in 2018 ’n honneursgraad in regie. In 2020 ontvan...visualizza altroDianne Du Toit Albertze is gebore op 5 Oktober 1995 en woon op Springbok in die Namakwaland. Sy studeer drama aan die US en behaal in 2018 ’n honneursgraad in regie. In 2020 ontvang sy die Nati-jongsterre-toekenning vir beste produksie met haar verhoogteks Kaap by die Suidoosterfees. bottelnek breek bek is haar debuutroman.visualizza meno