Huisgenoot1 min letti
Tien Gebooie Vir Gesond Eet
1 Drink ’n groot glas water voor ete. Studies wys ’n mens eet dan minder. 2 Moenie kos direk uit die verpakking of uit die yskas eet nie. Skep ’n porsie uit en hou daarby. 3 Moenie rondstaan terwyl jy iets eet nie. Eet altyd aan tafel uit ’n bord. 4
Huisgenoot6 min letti
Tuisgebakte Brood
SY HET altyd gedink blondines is Hannes se groot swakte, maar toe verskyn die wulpse rooikop op die toneel. Die sielkundige het gereken hy beleef net ’n midlife crisis, maar sy het nie kans gesien om hom vir die affair te vergewe nie. Verbeel jou – h
Huisgenoot1 min letti
Huisgenoot
REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar, Janine Morris, Lana Co
Huisgenoot5 min letti
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers
Huisgenoot2 min letti
Gavin Se Nuwe Gwen
NIKS daarmee verkeerd om ’n spesifieke “soort” te hê nie, maar wanneer jou huidige meisie nes jou eks lyk, sal mense se oë rek. Toe die Britse sanger GAVIN ROSSDALE onlangs gewaar is terwyl hy en sy nuwe meisie, XHOANA XHENETI, vakansie hou, het alma
Huisgenoot1 min letti
28 Mei 1999 – Die Laaste Avondmaal Word Weer Vertoon
Die Laaste Avondmaal is een van Leonardo da Vinci se beroemdste werke en ’n meesterstuk van Italiaanse kuns. Dit beeld die oomblik uit toe Jesus sy dissipels ingelig het dat een van hulle hom gaan verraai. Dis tussen 1495 en 1498 geskep. Da Vinci het
Huisgenoot5 min letti
In Haar Element
AS WELLUS ’n malvalekker was, was dit sy. Pienk, sag en stroopsoet, maar smelt haar in iets stomend en dinge raak … Nee, kom ons kyk maar liefs weg voor dinge nou darem net te wild raak. Dié is ’n gesinstydskrif. En dearest gentle reader, ons bloos n
Huisgenoot1 min letti
Tv-gids
SATERDAG E.TV 20:00 ’n Avonturier (Brendan Fraser), ’n Egiptoloog en haar onhandige broer maak per ongeluk ’n ontstoke mummie wakker. MAANDAG M-NET 20:00 Met die val van Saigon naby, manipuleer die kaptein die Kommunistiese Party, die Suid-Viëtnamese
Huisgenoot4 min letti
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe
Huisgenoot7 min letti
Wat Gee die Ngv ?
NIEMAND sal stry dat goeie en bekostigbare mediese sorg vir álmal ’n droom is wat die moeite werd is om na te streef nie. Dus vind kenners in die algemeen nie fout met die beginsel agter die omstrede Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering wa
Huisgenoot5 min letti
Die Kluts Kwyt Vir Jou Kruisie
HY SPOT self hy is dalk die kluts kwyt om dié werk te doen. Trouens, sy gesin sê dit ook. Aan die woord is Sy Mamabolo, wat al sedert 2017 met die sukses van ons verkiesings belas is. En al is die baas van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)
Huisgenoot2 min letti
Die Sangeres Nana Mouskouri
TOE die Tweede Wêreldoorlog se bomme in 1941 op Athene begin val, het ’n sewejarige kind begin sing. En aangehou sing, selfs tydens die Duitse besetting toe mense in die strate tereggestel is en haar gesin paddas en slakke moes eet om te oorleef. “Ek
Huisgenoot10 min letti
Hollywood Se Onbesonge Helde
EK HET ’n beskermde lewe. Ek sit hoofsaaklik agter ’n lessenaar en was nog nie in ’n situasie waar dit nodig was om met iemand koppe te stamp nie. Nou word ek gevra om dit met oortuiging te doen. Letterlik. En dit voel so vreemd dat ek sukkel om nie
Huisgenoot1 min letti
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot4 min letti
Kruispaaie Van Die Liefde
DIT het begin met ’n worshond en geëindig met ’n troue. Vrydagaand het sy as mej. Lourens gaan slaap en vanoggend as mev. Vermeulen wakker geword, borrel Marinel (26) op hierdie louwarm herfsoggend. En hy kan nou sy beste maatjie sy vrou noem, val Pe
Huisgenoot3 min letti
Nuwe Klanke
Sy lewe het heeltemal verander toe hy sy debuutliedjie, “Johnny Blou”, in 2022 uitgereik het. Dié popnommertjie het blitsvinnig in ’n treffer verander en is met platinumstatus bekroon. Vir die 23-jarige Pretorianer is dit verstommend. “Ek voel ek wee
Huisgenoot1 min letti
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min letti
Terug Op Die Kassie
Die vriendinne PARIS HILTON (43) en NICOLE RICHIE (42) laat herleef hul gewilde werklikheidsprogram The Simple Life. In die oorspronklike reeks in die vroeë 2000’s het die sosiale vlinders in hul 20’s in kleindorpse Amerika die mas probeer opkom – me
Huisgenoot2 min letti
Op Die Kruin Van Die Wêreld – ‘Kom Ons Duik!’
JY SOU dink sy kry nie sommer hoogtevrees nie – teen byna 1,9 m troon sy tog hoog bo die grond uit, spot die netbalster en TV-aanbieder VANES-MARI DU TOIT. Maar dis eintlik nie waar nie. Ja, dis so dat sy in die verlede al deels haar vrese vir hoogte
Huisgenoot1 min letti
Dit Cannes Skaars Beter
GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, GALLO IMAGES/ALAMY, INSTAGRAM/@DAVIDHENRIE; BRONNE: PEOPLE.COM, WWD.COM, THEGUARDIAN.CO.UK, DAILYMAIL.CO.UK ■
Huisgenoot2 min letti
Die Empire State-gebou
DIE Empire Stategebou in New York lyk soos ’n reusagtige potlood wat in die middel van die stad regop staan. Dis so hoog dat dit van 1931 tot 1970 die hoogste gebou in die wêreld was. Sy naam kom van “Empire State”, die bynaam vir die staat New York.
Huisgenoot2 min letti
Nuut Op Die Rakke
Deur ELIZABETH WASSERMAN Penguin, R265* Die tweede Mevrou Smit is hier en die derde is vroeg in 2025 op pad. Gelukkig, want daar was nog nooit so ’n mevrou Smit nie – geheimsinnig, ongeduldig, waagmoedig, interessant en met ’n misdaadverlede. Haar sk
Huisgenoot1 min letti
Die Betonoerwoud
KRY DIT HIER ACKERMANS 0860-900-100; BASH.COM; EDGARS 0860-111-826; H&M 086-069-0707, MILADYS 080-0212-535; NICCI BOUTIQUES NICCI.CO.ZA; PICK N PAY CLOTHING 0860-303-030; POETRY 0860-333-329; QUEENSPARK 021-460-9400; SUPERBALIST.COM; TAKEALOT.COM; TR
Huisgenoot5 min letti
Gesoek: ’n Babe Vir Ons
HOEKOM tevrede wees met twee in ’n huwelik as julle drie kan wees? Op die oog af skort daar niks met die uitsoektroue wat op die Chez Charlene-trouvenue net buite Pretoria gehou word nie. Die bruidegom spog immers hy het ’n wafferse “halfmiljoen rand
Huisgenoot6 min letti
Die Hel Van Sý Lewe
SY MOET soos ’n skelm in haar eie huis rondsluip. Skelm TV kyk, want hy hou nie van die programme wat sy wil kyk nie. Skelm familie en vriende bel, want hy hou nie daarvan dat sy verhoudings met ander mense het nie. Skelm die troeteldiere weggee voor
Huisgenoot4 min letti
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. № 2 546 KOMPETISIEVRAAG Watter insek is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
Huisgenoot2 min letti
’n Uittreksel Uit Die Nege Lewens Van Mevrou Smit
“Kan jy nie uit die moeilikheid bly nie?” Tomas se gesig is stroef. Daar is diep kepe langs sy mond. Rou hy oor sy vorige vrou, of oor die nuwe huwelik wat hy so rakelings vrygespring het? “Eina, verdeksels!” kla sy. “Ek het jou gesê dit gaan brand.
Huisgenoot1 min letti
Kbd Vir Jou Kwale
DAAR word steeds gegons oor die moontlike gesondheidsvoordele van KBD-produkte. KBD staan vir kannabidiol – in Engels bekend as CBD. Dit is die nieverslawende en niebedwelmende komponent van die daggaplant, en dit is beskikbaar in allerlei produkte w
Huisgenoot2 min letti
In My Eie Sprok Ie
TOE haar kêrel byna drie jaar gelede ’n ring aan haar vinger gesteek het, het sy gedink daar sou nie sommer weer ’n gelukkiger oomblik wees nie. Tóé, het die aktrise Maria Valente vertel, was dit die heel beste dag van haar lewe. Hoe sou daar in elk
Huisgenoot2 min letti
Huisgenotjies
My vrou het na my gedraai en gesê: “Ek het met jou gepraat en jy het ses keer gegaap. Verveel ek jou?” Ek: “Dit was nie gape nie. Dit was ses onsuksesvolle pogings om saam te praat.” DENISE, PRETORIA Oupa: “Kosie, hoekom staar jy so na my?” Kosie: “E
...o scopri qualcosa di nuovo